Curro Langebaan musiekgroep skitter in The Band Battle
ADVERTISEMENT
Die Curro Langebaan hoërskool musiekgroep, RedTide, het die Top 12 van die kompetisie, The Band Battle, by Curro Durbanville gehaal! Daar was strawwe kompetisie. Die Top 12 groepe is genooi vir oudisies waar die Top 3 dan aan die Finaal sal deelneem.
Musiekgroeplede:
- Op bass kitaar – Eloff Schwartz
- Kitaar – Ringo Grosse
- Dromspele – Daniell Schutte +-










