Laerskool Mooirivier Tokkie Tennis prestasie
ADVERTISEMENT
GAME. SET. MATCH. Puik. Puik. Puik! Laerskool Mooirivier Tokkies skitter met kishoue tydens die Super 12 Laerskole/Primary Schools tennis-kompetisie en behaal pragtige prestasies. Ons seuns en dogters is wenners en Mooirivier is aangewys as Algehele wenners van
Super 12! o.13 Noordwes Gemengde Liga Wenners.

Voor: Dané de Kock, Anabel van Pletzen,Alrike Hattingh, Carli Tromp en Annabelle van Zyl.
Agter: Jaco Marais, Xavier Yssel,Juvan van Pletzen, Benyamin Kriek enTedrich Hattingh









