Hoër Volkskool Potchefstroom Hoofleiers 2024/2025
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool Potchefstroom Hoofleiers 2024/2025. Dit is ons voorreg om Volkies se nuwe hoofleiers bekend te stel wat aangekondig is:
Dogters:
- Hoofdogter: Lea Verster
- Onderhoofdogters: Nicky van Wyk & Kayla Maré
Seuns:
- Hoofseun: Henré Nel
- Onderhoofseuns: Ruan Smit & Louis van wyk
Koshuise:
Ons Hoop Meisieskoshuis:
- Hoofdogter: Kayla Maré
- Onderhoofdogters: Andrea Moolman & Nicky van Wyk
Jack Pauw:
- Hoofseun: Ruan smit
- Onderhoofseun: Marlu du Preez
Baie geluk met julle verkiesing en baie sterkte vir julle termyn. Volkies staan bankvas agter julle.










