Skopboks prestasie vir Hoërskool Stellenbosch leerder
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenbosch leerder Clara Veldtman (graad 11) en Wina Hoffman (graad 12) het die Suid-Afrikaanse nasionale span vir Rong Contact Fighting Arts Kickboxing gemaak! Hulle is genooi om aan die Wêreld kampioenskappe deel te neem wat 3-5 April 2026 in Vanderbiljpark by die Emerald Casino plaas vind. Baie geluk en baie sterkte!










