Laerskool Durbanville redenaars deur na ATKV semi-finale rondte
ADVERTISEMENT
Hierdie leerders van Laerskool Durbanville het op Saterdag, 7 Mei aan die eerste ronde van die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem en deurgedring na die semi-finale rondte. Dit vind Woensdag, 18 Mei by Hoërskool Bellville plaas. Baie geluk!
Voor van links na regs: Christoff Els, Robert Harris, Sion Coetzee, Simon Viljoen
Agter van links na regs: Nicola Koen, Dané Morkel; Saskia Cloete; Anouk Gerber, Amelie Lubbe










