Laerskool Lochnerhof redenaars lewer puik toesprake
ADVERTISEMENT
Op 3 Maart het die Intersenfase hul eerste Redenaarsaand van die jaar gehad. Baie geluk aan elke spreker wat deelgeneem het en puik toesprake gelewer het. Laerskool Lochnerhof sien daarna uit om deur die jaar na hulle toesprake te luister.

Agter v.l.n.r. Karoo Jansen van Veuren, Anlia le Roux, Liana Horn, Hunter Brummer, Matthew RossouwVoor v.l.n.r.Kayla de Bruyn, Zhara du Toit, Annelize du Toit, Kaylen Coetzee, Alissa van Wyk, Arend Jansen van Veuren, Frans-Ernst Jacobs, Neil Botha, Yanka Coetsee, Luché Terblanché, Livia van Wyk









