Northern and Eastern Free State
Laerskool Truida Kestell leerder leerder wen die Round Robin Masters
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerder Cornel Ferreira wat aangewys is as die wenner van die Round Robin Masters wat 31 Oktober en ...Primêre Skool Jordania atletiek nuus
Tydens die JF Atletiek byeenkoms het Primêre Skool Jordania 45 atlete gehad wat deelgeneem het ter voorbereiding. Ons sien uit na die seisoen! Die ...Primêre Skool Jordania spog met die beste gimnas in die Noord Vrystaat
Nicole Nieuwenhuizen leerder van Primêre Skool Jordania is aangewys as die beste Gimnas, met die hoogste punte behaal in die Noord Vrystaat. Sy bring ...Bethlehem Voortrekker atleet vereer by die Vrystaat Atletiek Skole prysuitdeling
Hartlike gelukwense aan Bethlehem Voortrekker atleet 𝐂𝐚𝐫𝐚 𝐑𝐚𝐮𝐭𝐞𝐧𝐛𝐚𝐜𝐡 met ‘n besondere prestasie by die Vrystaat Atletiek Skole se goue-medalje prysuitdeling. Om jou toekenning vir ...Capital K Opewater swem prestasie vir Bethlehem Voortrekker
Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, saam met swemmers van die Bethseals Swemklub, het Sondag met groot trots aan die Capital K opewaterbyeenkoms ...Bethlehem Voortrekker MK 2026
Bethlehem Voortrekker MK 2026. Die leiers van BVHS het tydens die baadjieseremonie met groot trots hul witbaadjies ontvang. As deel van die seremonie het ...Welkom Gimnasium Prysuitdeling 2025
Welkom Gimnasium Prysuitdeling 2025. Met groot trots erken ons die leerders wat tydens ons prysuitdeling met spesiale toekennings vereer is.Welkom Gimnasium se Hoofleiers vir 2026
Baie geluk aan Welkom Gimnasium se Hoofleiers vir 2026!Welkom Gimnasium stoeier ontvang provinsiale toekenning
Welkom Gimnasium leerder 𝐂𝐉 𝐒𝐰𝐚𝐫𝐭 het tydens die Vrystaat-provinsie se prysuitdeling die volgende toekennings vir stoei ontvang: Beker vir die Beste o. 15 Stoeier ...Welkom Gimnasium dansers skitter in Bloemfontein
Welkom Gimnasium dansers Candice Kleynhans-Bellringer, Demi Daniels en Thlalefo Moathlodi, het 21-23 November, aan die “South African Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe” deelgeneem in ...Welkom Gimnasium leerder ontvang prestige-toekenning
Ivan Graaff het ’n prestige-toekenning ontvang as algehele wenner vir veelsydigheid en prestasie in ’n wiskundekompetisie. Dit is tydens ’n spoggeleentheid in Bloemfontein oorhandig ...Kroon Primary Grade RR learners learning through fun and play
Kroon Primary School Grade RR’s are working hard right up until the end of the year! Group activities are always a fun and entertaining ...Kroon Primary School leaders for 2026
Congratulations to the following leaders of Kroon Primary! We look forward to seeing the positive impact you’ll make this coming year! Leaders 2026 Amanda ...Goudveld Hoërskool hoof en onderhoofleiers vir 2026
Baie geluk aan Goudveld Hoërskool leerders G Tshepo Manenye en Nigella Siebert wat as hoofleiers vir 2026 verkies is, asook aan GJ Wessels en ...HS Witteberg koor wen die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod
Hoërskool Witteberg se koor het met 1 November 2025 aan die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is gekroon as die Algehele Nasionale Wenners in ...Welkom Volkskool spog met uitstaande prestasies
Welkom Volkskool spog met nog ‘n pragtige Prysuitdeling. Geluk aan elke leerder met hul uitstaande prestasies. Aan ons Hemelse Vader al die eer om ...Academic achievers from New Horizon College Bethlehem
Congratulations to New Horizon College Bethlehem’s brilliant Grade 12 learners, Khehla Nkomo and Litedu Tumelo!! Through their hard work and excellence in Mathematics and ...Unisa Prakties en Teorie uitslae vir Laerskool Truida Kestell
Unisa Prakties en Teorie uitslae vir Laerskool Truida Kestell. Inge Meintjes; Karli v Zyl Afwesig: Colene Koch Anouk Bredenkamp Voorgraad 1 Unisa Prakties Ererol 90% ...Atletiek prestasie vir Laerskool Truida Kestell
Baie geluk aan al die Atlete wat op 24 Oktober deelgeneem het aan die Going For Gold Lente Kampioenskappe wat in Bethlehem aangebied is. ...Laerskool Truida Kestell atlete presteer by die ASA byeenkoms
Baie geluk aan hierdie Laerskool Truida Kestell atlete wat presteer het by die ASA Byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied is: Lumari van Rooyen Spiesgooi ...Ruitersport prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Saterdag, 25 Oktober was dit die SANESA (South African National Equestrian Schools Association) se Vrystaat prysuitdeling. Ava Adendorff is aangewys as die Core League ...Primêre Skool Naudeville Voortrekkers verkies tot Jeugleiers vir 2026
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Ayva Vosloo en Milan du Plessis wat verkies is as die Voortrekker Kommando Jeugleiers vir 2026. Baie ...Gimnastiek prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville leerders wat tydens die Vrystaat-Noord Kwalifiserings Kompetisie verkies was om die Distrik te verteenwoordig tydens die ...Swem prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Geluk aan Primêre Skool Naudeville swemmers wat 25 & 26 Oktober aan die Neptunes-gala in Bloemfontein deelgeneem het. Mia Vorster Gr. 7 50m Vlinder ...Hoerskool Trio kondig hoofleiers vir 2026 aan
Hoërskool Trio is baie trots op ons nuwe hoofleiers, soos aangewys tydens ons jaarlikse prysuitdelingsfunksie: Hoofseun / Head Boy: Devon Cotty Onderhoofseuns / Deputy ...Little New Horizon College Prize Giving
Little New Horizon College had their prize giving ceremony and a spectacular concert on Saturday, 25 October 2025. We also celebrated with the Grade ...New Horizon College Bethlehem Secondary Prize Giving 2025
New Horizon College Bethlehem recently held their annual High School Prize Giving ceremony on October 23nd, recognizing the outstanding achievements of their top learners. ...- Bethlehem Voortrekker HoërskoolBolandCourtrai Primary SchoolCurro DurbanvilleFree StateHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighLaerskool DurbanvilleLaerskool Gene LouwNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
A Talent Factory Transforming South African Athletics Learners on Track to Greatness
What happens when you bring together 1,400 of the country’s most promising young athletes, several national champions, multiple African title holders, and record-breaking jumpers? ... Personeel prestasies vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell wat verkies is as ondervoorsitter by die Provinsiale Uitvoerende Raad van die SAOU. Primêre Skool Naudeville is baie ...Primêre Skool Naudeville ruiters vaar uitstekend by die SANESA
Primêre Skool Naudeville Ruiters het tydens die vakansie van 7-11 Oktober uitstekend gevaar by die SANESA Nationale Kampioenskappe wat by Kyalami Equestrian Park plaasgevind ...New Horizon College Bethlehem held their annual Prize Giving ceremony
New Horizon College Bethlehem recently held their annual Prize Giving ceremony on October 22nd, recognizing the outstanding achievements of their top learners. Some of ...Primêre Skool Naudeville Hoofleiers vir 2025
Primêre Skool Naudeville Hoofleiers vir 2025. Onderhoofdogter Mia Vorster Hoofdogter Mariandri Eloff Meneer Tommie Doubell ( Skoolhoof) Hoofseun Adriaan du Toit Onderhoofseun Nardus Cronje ...Primêre Skool Naudeville leerder presteer in skaak
Primêre Skool Naudeville leerder Eugene Smith (Gr. 4) het Saterdag, 4 Oktober aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese Hoërskool in Welkom. Slegs ...New Horizon College Bethlehem’s Durban School Trip
From 3-5 October 2025, learners and staff from New Horizon College Bethlehem and Harrismith enjoyed an educational and recreational trip to Durban. The trip ...Swem prestasies vir Primêre Skool Naudeville
Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het Saterdag, 11 Oktober aan die Super Seals Gala by Sentraal in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend presteer: Geneveive ...Koffiefontein Gekombineerde Skool behaal SA Top 3 by die Sanlam WOW Spelfees
Baie geluk aan een van ons leerders wat Top 3 in die LAND behaal het by die Sanlam WOW Spelfees! Ons is só trots ...Koffiefontein Gekombineerde Skool behaal 3rde plek in Samsung Solve for Tomorrow-kompetisie
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons skool derde plek behaal het in die Samsung Solve for Tomorrow-kompetisie! Hierdie prestasie wys die ...Primêre Skool Jordania hokkiespanne sluit puik seisoen af
Baie geluk aan al die hokkiespelers van Primêre Skool Jordania met ‘n puik seisoen. Ons is trots op elkeen van julle. Ons wen 4 ...Welkom Gimnasium chess players win their league
Well done to Welkom Gimnasium talented u.18 Girls & u.18 Boys chess players for winning their league! Your hard work, strategy, and determination have ...Primêre Skool Jordania se senior skaakspan presteer
Primêre Skool Jordania se senior skaakspan het aan die Super 8 deelgeneem te Leeuwenhof Akademie. Ons eindig 3de en bring die brons medalje huistoe. ...








































