Primêre Meisieskool Oranje dogters presteer aan die Unisa Klaviereksamens
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Meisieskool Oranje dogters het aan die Unisa Klaviereksamens deelgeneem en soos volg presteer:
- Miané Wessels Onderskeiding
- Wilmi Strauss Onderskeiding
- Lané Kanfer Meriete
Miané het 95% behaal en word as een van die land se toppresteerders op die ererol van Unisa aangeteken. Baie geluk aan hierdie drie dogters met jul puik prestasies.













