Oranje Meisieskool Laerskool
Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Laser Run
Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Laser Run. Die volgende dogters het op 19 tot 21 Augustus aan die Laser Run Wêreldspele in Bath, ...Primêre Meisieskool Oranje skut presteer
Primêre Meisieskool Oranje skut Izaney Labuscagne het Vrydag, 25 Augustus, deelgeneem aan die finale Vrystaat skietproewe. Sy is gekies vir die Vrystaat o.14 Luggeweerspan ...Primêre Meisieskool Oranje leerders haal die Vrystaat Landloopspan
Primêre Meisieskool Oranje leerders haal die Vrystaat Landloopspan. Die volgende dogters is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 16 September aan die Suid ...C & N Primêre Meisieskool Oranje bied die 20ste Amanda Coetzer Tennistoernooi 2023 aan
Vanaf 25-27 Mei 2023 het Primêre Meisieskool Oranje die 20ste Amanda Coetzer tennistoernooi aangebied. Die wilde wind van Bloemfontein kon nie eers hierdie dogters ...C & N Primêre Meisieskool Oranje stel vanjaar hul nuwe “mascot” bekend
C & N Primêre Meisieskool Oranje stel vanjaar hul nuwe “mascot” bekend. Hierdie pragtige eendjie se naam is TIBBIE! Tibbie was President Steyn, stigter ...Primêre Meisieskool Oranje Itec Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2022
Op 12 en 13 Augustus, het Oranje die 17de Itec Pietie Coetzee Hokkietoernooi aangebied. Hierdié toernooi was trots geborg deur Itec. Dié toernooi het ...Primêre Meisieskool Oranje Kwartaal 3 nuus
Bailee Forster het op 25 Junie 2022 aan die Worlds Premier Championship Slowdance Solo Kampioenskap in Engeland deelgeneem. Sy behaal ‘n 6de plek in ...Uitstekende prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje danser
Uitstekende prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje danser. Bailee Forster het op 25 Junie 2022 aan die Worlds Premier Championship Slowdance Solo Kampioenskap in Engeland ...Primêre Meisieskool Oranje atlete in SA Laser Runspan
Primêre Meisieskool Oranje atlete Munay Uys en Ellé Cloete is ingesluit in die Suid Afrikaanse Laser Run span wat 22 tot 25 September aan ...Primêre Meisieskool Oranje Itec Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2022 uitslae
Primêre Meisieskool Oranje Itec Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2022. Op 12 en 13 Augustus, het Oranje die 17de Itec Pietie Coetzee Hokkietoernooi aangebied. Hierdié toernooi ...C & N Primêre Meisieskool Oranje tennis A-span lewer skitter spel
“Dit was ‘n groot voorreg vir C & N Primêre Meisieskool Oranje om vanjaar die 19de Tau Pele Amanda Coetzer Tennistoernooi aan te bied. ...











