Primêre Meisieskool Oranje atlete in SA Laser Runspan
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje atlete Munay Uys en Ellé Cloete is ingesluit in die Suid Afrikaanse Laser Run span wat 22 tot 25 September aan die Wêreld Kampioenskap in Portugal gaan deelneem.
![]()










