PTA North
Grade 7 learner achieves academic excellence at Jabulane Christian Academy
Jabulane Christian Academy proudly congratulates Ofentse Sekhu, a Grade 7 learner, on her exceptional academic and character achievements, giving thanks to God for the ...Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad 2026
Die matriekraad van 2026 het Sondag 26 Oktober ‘n inspirerende leierskapsdiens by Moreleta Kerk bygewoon. Voor die diens was daar ‘n wonderlike netwerkgeleentheid tussen ...Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer puik in buitesport
Die Hoërskool Wonderboom leerder Lindie het verskeie skopboks-toernooie gewen en verower Noord-Gauteng- en Gauteng-kleure, asook die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap in Newcastle. Daarna het sy ...Eduplex School leerders skep prag ontwerpe met inkopiesakke
Funky Vrydag was soos altyd, spoggerig! Eduplex School het vir “Black Friday” wat om die draai is, uitrustings met inkopiesakke gedra. Die ouers het ...New Principal at Jabulane Christian Academy
Jabulane Christian Academy in Hammanskraal has welcomed a new principal, Mr Mario Swarts, who officially stepped into the role this term. His arrival has ...Laerskool Voorpos VLR van 2026
Hartlik geluk aan die volgende Laerskool Voorpos leerders wat verkies is tot die VLR van 2026.Laerskool Wonderboom Hoflikheidskomitee 2026
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die Hoflikheidskomitee vir 2026! Sterkte met julle groot taak, Laerskool Wonderboom weet julle gaan ...Krieket prestasie vir Laerskool Voorpos
Laerskool Voorpos leerder Munisah Aslam is gekies om die o.13 Titans Dogterskrieketspan te verteenwoordig.Laerskool Wonderboom Robotika leiers 2026
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders wat verkies is as Robotika-leiers vir 2026: Mienke Havenga Janco Prinsloo Eben Steenekamp Lika van den ...Laerskool Wonderboom Padpatrollie 2026
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom se nuwe Padpatrollie vir 2026! Ons is baie trots op julle en weet dat julle hierdie belangrike taak met ...Laerskool Wonderboom Leiers 2026
Baie geluk aan elke Laerskool Wonderboom leerder wat as ’n leier vir 2026 verkies is! Ons is trots op julle en sien uit na ...Laerskool Wonderboom GRT leiers 2026
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders wat verkies is as GRT-leiers vir 2026: Hanru Bester Llewellyn Bezuidenhout Mackenzie du Plessis Bismarck du ...Hoërskool Overkruin prysuitdeling wenners
Op 22 Oktober is Hoërskool Overkruin se sportsterre, talentvolle kultuurleerders en akademiese presteerders tydens die jaarlikse prysuitdeling vereer. Dit was ’n feestelike aand gevul ...Hoërskool Overkruin se Entrepreneurs Pronk in die Top 20
Hoërskool Overkruin se Entrepreneurs Pronk in die Top20! Op 30 Oktober 2025 het die spanningsvolle finale episode van die reeks Maak My ‘n Miljoenêr ...Raak rugby prestasie vir Hoërskool Overkruin
Rorisang Lephoto en Vincent Akwinwunmi het die wonderlike geleentheid gehad om ons provinsie te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse IPT Raakrugby Nasionale Kampioenskappe vir die ...Laerskool Magalieskruin skaakspelers ontvang hul Junior Provinsiale Kleure
Baie geluk aan Jayden en Lenicke Viljoen van Laerskool Magalieskruin wat beide hulle Junior Provinsiale Kleure vir Skaak ontvang het vanaf die Gauteng Sport ...Laerskool Magalieskruin karateka kwalifiseer om Tshwane te verteenwoordig
Laerskool Magalieskruin se Stian Lombard het Saterdag, 8 November, aan die Karate Tshwane Kampioenskappe deelgeneem. Hy het met goud in beide Kata en Kumite ...Laerskool Magalieskruin Meriete aand 2025
MERIETE-AAND 2025. Baie geluk aan elke Laerskool Magalieskruin leerder wat erkenning ontvang het vir hulle hardewerk, deursettingsvermoë en prestasie vir akademie, sport en kultuur. ...Hoërskool Oos-Moot Sagtebal spanne gekroon as Gauteng Kampioene
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se 0.15A en 0.19A sagtebal spanne wat as die Gauteng Kampioene gekroon is. 0.15 Wen ESSA (Benoni High) 10-4 ...Laerskool Magalieskruin blink uit by die Tswane Distrik Prysuitdeling
Laerskool Magalieskruin blink uit by die Tswane Distrik Prysuitdeling. Liah Jooste – Distrikswenner vir Afrikaanse leesbegrip Heinrich Wannenburg – Distrikswenner vir Wiskunde Numeries Life ...HTS John Vorster spog met puik Alpha-Wiskunde uitslae
Baie geluk aan juffrou Rochelle van der Merwe en HTS John Vorster matriekleerders met jul puik Alpha-Wiskunde uitslae. Ons harte bars van trots!Merkwaardige prestasie vir HTS John Vorster fietsryers
BUITEPRESTASIE – Quintin vat SILWER in Ride Joburg 98km! Baie geluk aan HTS John Vorster Quintin Knoetze wat ‘n silwer medalje ontvang het in ...Laerskool Danie Malan uitblinkers vir kwartaal vier
Laerskool Danie Malan is baie trots op hul kwartaal vier uitblinkers,vir akademie,kultuur en sport. Dux leerders: Ons skool word aangewys as die laerskool met ...Hoërskool Montana Uitvoerende Komitee van 2026
Die Hoërskool Montana Senior VLR-lede van 2026 het vanaand tydens ‘n spoggeleentheid hul Erekode onderteken in die teenwoordigheid van hul ouers. Daarna is die ...Hoërskool Montana spelers en afrigters presteer in sagtebal
Baie geluk aan Hoërskool Montana sagtebalspelers en -afrigters wat deur die Tshwane Skole Sagtebal Vereniging gekies is vir die provinsiale spanne wat Desember aan ...Hoërskool Montana Krieket Eerstespan weer Noordvaal-Kampioene
Die Noordvaal-finaal was ’n gespanne en taktiese wedstryd tussen Hoërskool Montana 1 en Centurion 1, met Montana wat die loot gewen het en besluit ...Hoërskool Montana slimkop is tweede beste in SA
Hoërskool Montana is ongelooflik trots op Gustav Liebenberg, ons Dux-leerder van 2025, wat 98% in Alpha Wiskunde in die nasionale eindeksamen behaal het — ...Laerskool Wonderboom gholf A-span presteer
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom gholf A-span wat deurgedring het na die finaal van die Interprovinsiale Gholfkampioenskappe wat op 1 en 2 Desember plaasvind. ...Laerskool Boerefort krieket Titans wenners
Beide Laerskool Boerefort se o.9 en o.10 Krieketspanne maak geskiedenis deur die eerste spanne te wees wat ‘n Stadsbeker wen tydens die Titans uitspele.Hoërskool Oos-Moot sagtebalspelers gekies vir die Gauteng Skole span
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se Miané van Dyk, Telana Breytenbach en Elrie Smit met hierdie besondere prestasie. Hierdie leerders is gekies vir die ...Hoërskool Oos-Moot hengelaar gekies vir die Gauteng-Noord o19A Hengelspan
Baie geluk aan Reuben van Blerk van Hoërskool Oos-Moot wat gekies is as deel van Gauteng Noord onder 19 A hengel span. Ons Oosies ...Laerskool Wonderboom ontvang toekennings by die Afrikaanse Kunstefees 2025
Laerskool Wonderboom ontvang toekennings by die Afrikaanse Kunstefees 2025. Hartlik geluk aan Tiaan Olivier en Me. San-Mari Booyse. Hulle prestasies is soos volg: Tiaan ...Die Hoërskool Wonderboom spog met waarnemende hoof
Ons is verheug om Mnr. Carl Schmahl geluk te wens met sy aanstelling as Waarnemende Hoof van Die Hoërskool Wonderboom. Hierdie nuwe verantwoordelikheid is ...Die HS Wonderboom leerders is verkies tot Blue Bulls Youth Rugby Association
Die Wonnies is trots om die volgende seuns te erken wat vir die Blue Bulls Youth Rugby Association (BBYRA) gekies is om aan die ...‘n Groot oomblik van trots vir Die Hoërskool Wonderboom
’n Groot oomblik van trots vir Die Hoërskool Wonderboom! Vandag het Mnr. Lezar, ons Hoof, by die Universiteit van Pretoria ’n Sertifikaat van Erkenning ...Hoërskool Oos-Moot leerders behaal uitstekende Rekeningkunde Olimpiade uitslae
Die volgende Hoërskool Oos-Moot Gr 10 leerders het deelgeneem aan die Proverto Nasionale Rekeningkunde Olimpiade en die volgende uitslae behaal: Jessica Westfall 73% Devin ...HS Wonderboom seuns is verkies tot verskeie Noord-Transvaal Noord-spanne
Die Wonnies is trots om die name aan te kondig van Hoërskool Wonderboom seuns wat tot verskeie Noord-Transvaal Noord-spanne verkies is: Jayden Beetge ...Laerskool Danie Malan spog met hulle veeldoelige veld
Laerskool Danie Malan spog ook met hulle veeldoelige veld .Laerskool Danie Malan boasts with their cricket 1st team
Laerskool Danie Malan show off ewth their cricket 1st team. Well done ! Eugene Snijders (Captain) Coach Pako, Pierre Brits, Luan Bezuidenhoudt, Diwan Vermaak, ...Hoërskool Oos-Moot leerders is deur na die Conspirito Debat Nasionale finaal
Hoërskool Oos-Moot maak geskiedenis! Baie geluk aan ons twee debatspanne wat deur is na die Nasionale Finaal van die ConSpirito DEBAT kompetisie. Beide spanne ...








































