PTA North
-
Laerskool Magalieskruin gee nuwe betekenis aan die slagspreuk van “Eenmaal ‘n Gallie altyd ‘n Gallie”
Laerskool Magalieskruin spog in 2025 met 8 personeellede wat ‘n kind in Gr 1 het. Ons het 18 personeellede wat self in Laerskool Magalieskruin ... -
Hoërskool Overkruin Matriekuitslae 2024
Hoërskool Overkruin is die enigste skool Noord van die berg met ‘n 100% slaagsyfer vir die vierde opeenvolgende jaar. En die enigste skool Noord ... -
Hoërskool Oos-Moot neem deel aan die Kovsies Smash toernooi in Bloemfontein
Die eerste krieketspan is reeds besig om voor te berei vir die eerste kwartaal se ligas met hul deelname aan die KOVSIES SMASH toernooi ... -
Personeel prestasie vir Laerskool Boerefort
Laerskool Boerefort se eie Mnr Frikkie Breedt ontvang die Blou Bul Rugby Unie toekenning as die “most valued third league referee” vir 2024. -
Laerskool Voorpos Hoogtepunte
Laerskool Voorpos Hoogtepunte Die VLR- leiers van 2025: Ons graad 1-leerders van 2025 het heerlik in die graad 1-klasse kom kuier. Die B-liga Interlaer ... -
HTS John Vorster – Graad 12-prestasies
HTS John Vorster – Graad 12-prestasies Jozelle Botha Siviele Tegnologie – Konstruksie Beste in vak en graad Iwan de Jong Meganiese Tegnologie – Paswerk ... -
Die Hoërskool Wonderboom Groen- en Goudaand Top presteerders
Die Hoërskool Wonderboom Groen- en Goudaand Top presteerders. Die Albert Morland trofee vir die Kultuurleerder van die jaar – Esrie Venter. Die Corlia Ludick ... -
Hoërskool Montana graad 12 Prysuitdeling
Hartlik geluk aan al Hoërskool Montana graad 12-leerders wat hierdie jaar uitsonderlik presteer het en merkwaardige prestasies behaal het. Die volgende leerders het trofeë ... -
Eduplex Hoërskool Prestasies word vereer
Tydens Eduplex Hoërskool se Lourieraand word erkenning gegee vir Akademie, Sport en Kultuur. Die Prestige toekennings sluit die Direkteurstrofee sowel as die Ambassadeurstrofee in. ... -
Eduplex High School learner is the national winner at Radikale Redenaars
Eduplex’s High School’s national winner at Radikale Redenaars!!!!Congratulations with your outstanding results: Kyan Coulson is the National winner in the Gr. 11 English Home ... -
Jabulane Christian Academy Top 5 Term 3 2024
Academic Excellence – Top 5 Term 3 2024 JCA Jabulane Christian School would like to recognise the outstanding achievements of their top 5 learners ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart Softball Teams Shine in 2024
Hoërskool Staatspresident CR Swart’s U14 and 16 softball teams both won gold medals in their leagues during the 2024 season. Their victories reflect not ... -
Laerskool Boerefort leerders presteer aan die Afrikaanse Kunsvereniging prysuitdeling
Alicia Scholtz, Karlie Leeson en Laerskool Boerefort se Senior revue was uitgenooi na die Afrikaanse Kunsverening se jaarlikse prysuitdeling. Dit het plaasgevind op Sondag, ... -
Laerskool Wonderboom leiers vir 2025
E-leer leiers 2025 Baie geluk aan die volgende leerders met hulle verkiesing tot E-leer leiers: – Kara van Staden – Lé-Jean Kroucamp – Gallie ... -
Bryanston Sandton RosebankEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaJHB CentralJHB SouthKrugersdorp RoodepoortMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsSowetoSPARK BramleySpark CarlswaldSPARK FerndaleSPARK Kempton ParkSpark MabonengSPARK RandburgSPARK Randpark RidgeSPARK RiversandsSPARK Rosslyn HubSPARK RynfieldSPARK SowetoSPARK TurffonteinSPARK Weltevreden ParkSPARK Witpoortjie
Six ways Grade R shapes a child for academic and life success
Six ways Grade R shapes a child for academic and life success. Grade R (reception year) is the foundation on which a child’s education, ... -
Laerskool Danie Malan Top Akademiese presteerders kwartaal 4
Laerskool Danie Malan Top Akademiese presteerders kwartaal 4 Lenco Louw en Jaivin Richter wat verkies is tot die Blou Bulle Dillon Hattingh wat verkies ... -
Laerskool Magalieskruin prestasies
Laerskool Magalieskruin prestasies: Ligawenner Tennis: Ligawenners Gholf Keagan Engelbrecht Gr 6 Gauteng Noord o.13 B Varswater Oewerhengelspan -
Academic Excellence at Jabulane Christian Academy Top 5 Term 3
Jabulane Christian School would like to recognise the outstanding achievements of their top 5 learners in each grade. Their hard work, dedication and commitment ... -
Laerskool Boerefort is die Diplomawenners van die Afrikaanse Kunswedstryd
Laerskool Boerefort Revue behaal A++ (Diplomawenners) tydens die Afrikaanse Kunswedstryd. Hulle eindig ook met ‘n eerste plek van 96%. Welgedaan! -
Hoërskool Montana VLR 2025
Baie geluk aan die leerders wat gekies is om Hoërskool Montana te verteenwoordig as VLR. -
Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad en Hoofleiers van 2025
Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad en Hoofleiers van 2025. Hoofdogter – Riany Janse van Rensburg Hoofseun – Carlo Schmahl Onderhoofdogter – Chanie Cory Onderhoofdogter – ... -
Hoërskool Montana atlete het uitstekende prestasies gelewer by die Biathle SA Kampioenskappe
Hoërskool Montana atlete Stiaan Buys en Pippa Snyman het uitstekende prestasies gelewer by die Biathle SA Kampioenskappe, met Stiaan wat agtste en Pippa wat ... -
Hoërskool Overkruin hoofleiers van 2025
Baie geluk aan die hoofleiers van 2025! Julle sprakelende persoonlikhede gaan Hoërskool Overkruin net nóg verder laat kyk! Hoofseun: Adriaan Burgers Hoofdogter: Lieschen Chamberlain ... -
Laerskool Voorpos eerste sagtebalspan presteer
Laerskool Voorpos eerste sagtebalspan onder leiding van me. Tanya Majoor en Chantelle Strydom. Twee o.12 en vier o.13 dogters het deelgeneem aan die finale ... -
Skaak prestasie vir Hoërskool Montana
Hoërskool Montana skaakspeler Kaylee-Jane Koen wen 4 uit 5 en eindig 6de uit 105 spelers. Sy word ook gekies om as deel van die ... -
HTS John Vorster landloopatlete presteer
Die HTS John Vorster landloopatlete het sertifikate ontvang vir hul deelname tydens die landloop-seisoen. Die volgende atlete het sertifikate ontvang: James Viviers, Mechandry Welgemoed, ... -
Hoërskool Montana skitter aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging
Hoërskool Montana het vanjaar vir die tweede keer aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging deelgeneem. Groot opgewondenheid het geheers toe hulle die ... -
HTS John Vorster leerders blink uit in die Engelse Olimpiade
Noem hulle maar die GROOT 5, want hiérdié HTS John Vorster leerders is omtrent spoggerig! Baie geluk aan Zoey Slankamenac (Brons), Nathan Hitge (Silwer), ... -
Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers word verkies tot die BBYRA IPT oefengroepe
Baie geluk aan die volgende Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers wat verkies is tot die BBYRA IPT oefengroepe. Hulle het vanjaar na Durban getoer vanaf ... -
Laerskool Voorpos o.10 rugbyspan speel hul harte uit
Laerskool Voorpos o.10 rugbyspan speel hul harte uit en word gekroon as stadsbekerwenners onder leiding van hul afrigters mnr Mario Toerien en Armand Venter. -
HTS John Vorster leerders presteer aan SAICE Internasionale Brugboukompetisie
Baie geluk aan HTS John Vorster leerders CJ van Aswegen, Minieke Swart en Marcus Sonnekus met die bou van ‘n uitsonderlike brug. Dié JV-trio ... -
Hoërskool Overkruin rugby eerstespan is Noordvaal Wenners
Wat ‘n Wedstryd!! Hoërskool Overkruin se eerste rugbyspan, die Ratels, het na ‘n ongelooflike wedstryd, as wenners van die Noordvaal-beker uit die stryd getree! ... -
Hoërskool Montana redenaars dring deur na die Artistatue Redenaars Nasionale Finaal
Baie geluk aan Hoërskool Montana redenaars Jennieke Alberts en Lisa van Sittert wat deurgedring het na die Artistatue Redenaars se Nasionale Finaal! Julle harde ... -
HTS John Vorster jukskei presteer
Baie geluk aan die HTS John Vorster jukskei o.16A-span (seuns) wat eerste plek behaal het en ook ons o.19A-span (seuns) wat derde plek behaal ... -
Jabulane Christian Academy Goes Green Week
Jabulane Christian Academy (JCA) recently concluded its successful “Goes Green Week,” held from 2nd to 6th September 2024, marking an engaging celebration of environmental ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart orators excel
The grade 11 and 12 learners of Hoërskool Staatspresident C. R. Swart had exceptional success during the ATKV, ConSpirito and Spring in/Jump in Redenaars ... -
Laerskool Boerefort leerder presteer buitengewoon goed in haar Ballet-eksamen
Laerskool Boerefort leerder Lenay Strydom het op 11 Junie 2024 deelgeneem aan die Royal Acadamy of Dance (RAD) Graad 1 Ballet-eksamen. Sy het buitengewoon ... -
Laerskool Boerefort karateka neem aan sy eerste toernooi deel
Laerskool Boerefort karateka Retief Vermaak het op 17 Augustus 2024 deelgeneem aan sy heel eerste karate toernooi, Tigers Traditional Tournament hy het sy kata ... -
Laerskool Boerefort Revue behaal A++
Laerskool Boerefort Revue behaal A++ Diploma wenners tydens die Afrikaanse Kunswedstryd. Hulle eindig ook met ‘n eerste plek van 96%. -
Hoërskool Staatspresident CR Swart Netball Teams Shine in 2024 League
In a display of remarkable talent and sportsmanship, Hoërskool Staatspresident C. R. Swart’s netball teams have concluded the 2024 league season with exceptional success. ...








































