Laerskool Danie Malan uitblinkers vir kwartaal vier
ADVERTISEMENT
Laerskool Danie Malan is baie trots op hul kwartaal vier uitblinkers,vir akademie,kultuur en sport.
Dux leerders:
Graad 4 Logan Dietz
Graad 5 Valdine Rautenbach
Graad 6 Tyler Bosman
Graad 7 Cara van Wyk
Ons skool word aangewys as die laerskool met die beste prestasies in skryfwerk deur die Afrikaanse kunsvereninging.Die skool verwerf 27 A++, 35 A+ en 9 medaljewenners. Die volgende leerders het almal ‘n A++ verwerf en was ook ‘n Medalje wenner. Zoey Schoeman, Lily Jacobsz, Owen Lampbrecht, Jenay Wood, Tsiyon Claassen, Isabella Coetzee, Jayden Gerber, Rendani Marageni.
Zoey Schoeman
Lily Jacobsz
Owen Lampbrecht
Jenay Wood
Tsiyon Claassen
Isabella Coetzee
Jayden Gerber
Rendani Marageni
Sagtebal:
Voor Mia van Heerden en Daniellé Neethling Ry 2: Liané Hanekom, Nhlayiseko Nkwinika, Shené Rossouw, Isolde Kruger en Dioné Schwartz Ry 3: Nietscké Grobler, Kristie Jacobs, Caylin van Niekerk, Piere Neethling, Adanya Schlechter, Sage Theunissen, Nosiiey Maholela
Krieket 1stes: Stadsbekerwenners
Ry1 lnr: Marco Buys, Eugene Snjiders, Pako Tabaki (Afrigter), Adam van Staden (Afrigter), Charl Kortman, Motale Serobatse Ry2 lnr: Nathan Minnie, Luan Bezuidenhout, Ryan Breedt, Diwan Vermaak, Pierre Brits, Colten Schoeman, Izak Vos , Jayden Bornman
o.9 Krieket: Speel in Semi-finaal van Stadsbeker. Plesis,Coach Deneilio Solomons
VoorRoald Schuster Middel (lings na regs) Liam Nolte,Jonick Knoetze,Dilan Niewoudt,Kristian van Rooyen,Dehan Opperman Agter (lings na regs) Handré Scholtz,Lian van Rooyen,Coach Jean Swart,Juan-Roux Alberts,Brayden Vorster,Coach Tiaan Swart,Robbin du
Sportseun:
Charl Kortman
Sportdogter:
Ziané van Jaarsveld
Kultuurleerder:
Isabella Coetzee










