HTS John Vorster swemmer kwalifiseer vir die SA Nasionale SC-Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan HTS John Vorster se Liam du Toit (16) wat uitstekend gevaar het by die Swem Suid-Afrika Vlak 3 Streekskampioenskappe.
Liam het ñ kwalifiserende tyd geswem vir die SA Nasionale SC-kampioenskappe:
- 100m Borsslag (Finale) 2de plek PB 3.26sek
- 50m Borsslag (Finale) 2de plek PB 2sek
- 50m Vlinderslag 11de plek PB 2.26sek
- 50m Vryslag 18de plek PB 0.44
Welgedaan Liam! Ons is trots op jou!










