Swem hoogtepunte vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Die skool se swemspan groei en Hoërskool Framesby kon nie anders as om ‘n buite-afrigter aan te stel om me. M Snyders by te staan in die afrigting van ons leerders nie. Ons verwelkom “Coach” Athi van Bay Eagles Swimming Team in Port Elizabeth.
![]()
22 Februarie 2025 14 van ons leerders het die afgelope naweek in die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al ons swemmers het in een of meer items hul tye verbeter. Framesby se swemspan verower die volgende medaljes.Die medaljewenners is as volg.
Carl Andrews (o.16 Seuns)
Goud
• 50m Rugslag
• 200m “Individual Medley”
• 100m Rugslag
Silwer
• 200m Vryslag
• 100m Vryslag
• 50m Vryslag
Brons
• 50m Vlinderslag
Lienke Els (o.16 Dogters)
Goud
• 50m Borsslag
Silwer
• 50m Vryslag
Brons
• 100m Vryslag
Minette van Zyl (o.15 Dogters)
Goud
• 50m Borsslag
• 200m Vryslag
• 100m Vlinderslag
• 100m Borsslag
Silwer
• 50m Rugslag
• 50m Vlinderslag
• 50m Vryslag
• 100m Vryslag
Mia Strydom (o.14 Dogters)
Silwer
• 50m Rugslag
• 400m Vryslag
Brons
• 200m Vryslag
Christiaan Theron (o.15 Seuns)
Brons
• 50m Vryslag
Baie geluk aan al ons swemmers. Ons is ongelooflik trots op julle en ook op julle uitsonderlike prestasies. SA-swem Skolekampioenskappe vind tydens die vakansie in Bloemfontein plaas. Ons wag vir bevestiging of van ons leerders in hierdie kampioenskappe gaan deelneem.










