Die Hoërskool Brandwag tennisspelers verteenwoordig Oos-Kaapspan
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag tennisspelers Vaughn Wehmeyer en Chanté Mulder het die Oos-Kaap o.19A span verteenwoordig by die Synergy Cup in Makhanda. Chanté wen 8 uit 10 wedstryde en Vaughn 7 uit 10 wedstryde.










