HTS John Vorster vat Goud by Sweminterhoër
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan HTS John Vorster seuns wat as die wenspan (seuns) aangewys is by die Sweminterhoër. Ons is ongelooflik trots op ons manne. Dankie aan juffrou Röntgen en haar span vir hul ondersteuning en leiding. Ons bedank ook ons ouers en ondersteuners.






















