HTS John Vorster landloopatleet druk sy stempel af
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan William Vivier (gr. 10) van HTS John Vorster wat onlangs eerste geplaas was in die Harlequins Sunrise Monster 5km-padwedloop. Ons sien sommer baie uit na die landloop-seisoen wat voorlê!









