Laerskool Tygerpoort leerder presteer by die Nasionale Kansvatter Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Sebastian Bornman, ’n graad 4-leerder van Laerskool Tygerpoort, wat tydens die Nasionale Kansvatter Redenaarskompetisie as nasionale wenner in sy afdeling (Afrikaans Ervare Sprekers Graad 4-5) aangewys is.










