Fichardtpark Primêre Skool redenaars vaar puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Miné Olivier, Janie Sander, Divan Kleyn en Emmerike van Niekerk leerders van Fichardtpark Primêre Skool wat aan die ATKV redenaars se semifinale rondte, in Bethlehem, deelgeneem het. Ons is ongelooflik trots op julle en sien uit na die uitslae.











