Hoërskool Witteberg leerders is deur na die ATKV Debat Landsfinaal
ADVERTISEMENT
Ons is trots om aan te kondig dat twee van Hoërskool Witteberg se debatspanne deurdring na die ATKV-Debat Landsfinaal na hul indrukwekkende deelname aan die Vrystaat Semifinaal.
𝐉𝐮𝐧𝐢𝐨𝐫 𝐬𝐩𝐚𝐧:
Leonelle van Niekerk
Heilene Meintjies
Gerhard Nel
𝗦𝗲𝗻𝗶𝗼𝗿 𝘀𝗽𝗮𝗻:
Zané Wessels
AJ Erasmus
Hierdie spanne sal Witteberg trots verteenwoordig by die nasionale rondte van die ATKV-Debat. Verder het 6 van ons debatspanne onder die Top 10 in die Vrystaat geëindig!










