Die Hoërskool Menlopark debat het almal aan die praat
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark debat het almal aan die praat! Nege junior debatspanne en vyf senior spanne het aan die semifinale ronde van die Con Spirito-debatkompetisie deelgeneem. Hartlik geluk aan die sewe spanne wat die skool op 1 en 2 Oktober in die landsfinaal verteenwoordig het.










