Hoërskool Durbanville Wen Dink of Sink
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville se junior Debatspanne het vanjaar skoonskip gemaak in Afriforum se Dink of Sink Debatkompetisie. Albei ons juniorspanne het die finaal gehaal en teen mekaar te staan gekom. Baie geluk aan ons wenners en naaswenners van die Afriforum Dink of Sink (Suidstreek) Debatkompetisie, ons is trots op julle.

Dink of Sink

Dink of Sink









