Hoërskool Ermelo leerders praat raak by Con Spirito Debat Semifinaal
ADVERTISEMENT
Jonél Venter en Kara McKenzie (gr. 8) het Vrydag by Hoërskool Garsfontein aan die Con Spirito Debat Semifinaal deelgeneem. Hoërskool Ermelo wen hul debat teen Hoërskool Waterkloof, maar behaal ongelukkig nie genoeg punte om deur te dring na die nasionale finaal nie. Baie geluk aan Jonél en Kara met die pragtige prestasie.
Kara McKanzie en Jonél Venter










