Hoërskool Witteberg atlete verteenwoordig Vrystaat by SA Skole Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Witteberg is trots om aan te kondig dat 15 van sy top-atlete ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan wat die provinsie gaan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe vind plaas van 2 tot 5 April in Bloemfontein, waar die land se beste jong atlete teen mekaar sal meeding.
Hierdie prestasie is ‘n bewys van die harde werk, toewyding en talent van die Witteberg-atleet.
Baie geluk:
- Lize Joubert
- Anru Erasmus
- Annabelle Bezuidenhout
- Oteng Khabane
- Ruhan Cilliers
- Illne Myburgh
- Amy Kotzé
- Sune Hills.
- Jané de Villiers
- Evan Nieuwoudt
- Herni Muller
- Gerhard Bossert
- Morapedi Masejane
- Rojandi Pretorius
- Kesia Nel
Voor van links: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout, Oteng Khabane, Ruhan Cilliers, Illne Myburgh, Amy Kotzé en Sune Hills. Agter van links: Jané de Villiers, Evan Nieuwoudt, Herni Muller, Gerhard Bossert, Morapedi Masejane, Rojandi Pretorius en Kesia Nel.










