Laer Volkskool leerders presteer in gevegskuns
ADVERTISEMENT
Die studente van Raptors Martials Arts Club het 10 Mei 2025 aan die Oos-Kaap Provinsie se MASA (Mix Martial Arts South Africa) Kampioenskappe deelgeneem. Die volgende Laer Volkskool studente het medaljes verower:
- Frederik Steynberg
- Silwers vir “MMA Light en Grappling”
- Marko Claasen
- Silwers vir “Points Fighting, MMA Light en Grappling”
- Darius Els
- Sliwer vir “MMA light” en 2 goud vir “points fighting en grappling”
Hierdie studente, kry ook die geleentheid om die Oos-Kaap Provinsie op 14 en 15 Junie in Pretoria by die Nationale Kampioenskappe van MASA te verteenwoordig . Baie geluk en sterkte aan hierdie studente. Dis ‘n ongeloofike eer.

Foto: Marko Claasen, Frederik Steynberg, Darius Els









