Laer Volkskool se onder 12’s is gekies vir die OP-spanne
ADVERTISEMENT
Twee van Laer Volkskool o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2β4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, Riversdal plaasvind.
- PW Badenhorst is gekies vir die Elephants-span
- Marco Terblanche is gekies vir die Kings-span
π΅πππ ππππ’π πππ βππππππ π‘π€ππ π ππππππ ! πππππ ππππ ππ πππππππππππ π‘πππ‘π ππ ππ’πππ ππ πππ π€πππ ππ’πππ π π‘ππππ‘π π‘ππ π£ππ πππ π‘πππππππ.










