Laer Volkskool tennis interskole
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool se eerstespanne (seuns en dogters) en tweede seunsspan het Dinsdag, op Union se bane kragte gemeet.
Die uitslae:
- Dogters 1ste span: verloor 4–5
- Seuns 1ste span: wen 9–0
- Seuns 2de span: wen 9–0
Baie geluk aan al die spelers met pragtige spel en uitstekende sportmangees – julle het Volkskool trots gemaak!











