Outeniqua leerders het die afgelope naweek die EDEN Mini Tennistoernooie oorheers
ADVERTISEMENT
Drikus De Jager wen die mans enkels afdeling. Hy gaan voort om die dubbels te wen saam met sy spanmaat, hulle speel teen Willem Breytenbach en sy spanmaat.
Devilliers Lamprecht neem deel aan die o.14 afdeling enkels afdeling en wen dit.
Ilé Lategan neem in die dames afdeling deel en wen beide die enkels en die dubbels.
Ivan Beukes het aan die CPT Mini Tennistoernooi in die o.16 afdeling deelgeneem. Hy wen beide die enkels en dubbels.
Baie geluk aan hierdie leerders met die goeie prestasies! Ons is baie trots op julle!
#kwaggatennis #kwaggasport #kwaggatrots #kwaggaguts #kwaggasspeeltennis
Drikus De Jager, Devilliers Lamprecht, Ilé Lategan, Ivan Beukes










