Hoërskool Dirkie Uys dogters 1ste span het uitstekend gevaar by die Agnus Pauw Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys se dogters 1ste span het uitstekend gevaar by die Agnus Pauw Tennistoernooi, ’n groot jaarlikse gebeurtenis. Vir ’n plattelandse skool is dit ’n besonderse prestasie, en ons is trots op hul deursettingsvermoë en spanwerk. Ek deel graag hierdie inligting indien julle dit sou wou gebruik. Laat weet my gerus.
- 37-12 teen Bredasdorp
- 36-13 teen Hermanus
- 42-7 teen Upington
- 37-15 teen Parel Vallei
- Verloor met slegs 1 punt teen HTS Drostdy
Ons eindig algeheel 3de plek!
Finale uitslae:
- Paarl Gimnasium
- HTS Drostdy
- Dirkie Uys
- Parel Vallei
- Hugenote
- Hermanus
- Bredasdorp
- Upington
- Bellville
- Augsburg/Lutzville












