Laer Volkskool interskole 2025 uitslae
ADVERTISEMENT
Die Interkole het afgesluit en Laer Volkskool se harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt van ons jaar β βn tyd waarin ure se harde werk, toewyding en spanbou sigbaar word.
π·ππ π’ππ‘π πππ ππ πππ πππ‘π¦π ππ πππ ππ’ππ πππ, ππππ πππ π€πππ ππππ€ππππππ ππΜ ππππππ ππ π πππ ππ βπ π πππ π‘π π ππππ ππ βπππππππππππ π‘π πππ’ π€ππ‘ π£ππ πππ‘π¦π π ππ πππ¦.
Β Rugby teen Union
- – o.7B speel gelyk op 15β15
- – o.7A verloor 5β10
- – o.9B verloor 12β14
- – o.9A wen 14β7
- – o.11B wen 29β5
- – o.11A wen 38β5
- – o.13C wen 28β26
- – o.13B wen 31β5
- – o.13A verloor 5β14
Β Hokkie teen Union
- – o.7 verloor 0β2
- – o.8B verloor 1β2
- – o.8A verloor 1β5
- – o.9D wen 4β0
- – o.9C speel gelykop 2β2
- – o.9B speel gelykop 1β1
- – o.9A verloor 1β3
- – o.10B verloor 0β5
- – o.10A wen 5β2
- – o.13C verloor 0β4
- – o.13B verloor 0β2
- – o.13A verloor 0β1











