Hoërskool Upington se Tweekampspan wenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington se Tweekampspan het die GW skole kompetisie gewen! Ons is baie trots op die 4 kinders. Dit was ‘n kompetisie tussen HS Upington, HS Duineveld en HS Diamantveld.
- Johan Louw was ook die wenner van die o.19 seuns (Goud)
- Jayden Vries was 2de in die o.19 seuns
- Jayden was die beste swemmer van die dag
- Lida was die wenner van die o.15 meisies van die dag.
Ons 5 kinders wat gekies is om as deel van die Griekwaland-Wes span aan SA’s te gaan deelneem is soos volg

Hulle is VLNR: Johan Louw, Jayden Vries, Dappie vd Ryst en Lida Louw









