Worcester Gimnasium leerders tree op by die Talento-sangkompetisie
ADVERTISEMENT
Saterdag 24 Augustus het ‘n groep leerders van Worcester Gimnasium onder leiding van Anchen Swart by die gala-aand van die jaarlikse Talento-sangkompetisie opgetree. Die leerders het uitstekend presteer en ‘n totaal van 17 pryse gewen.
- Luan Gilfillan is Senior algehele wenner.
- Luan het 1e plekke in Jazz en Film en Musical.
- Luan en Miecke Smith is 2e in Duet afdeling.
- Miecke wen ook die Oorspronklike afdeling met lied wat sy self geskryf het..
- Barko de Wet is 2e in die oorspronklike afdeling.Derde in Jazz kategorie.Hy en Carly Piater wen die duet afdeling.
- Luan, Barko en Carly is 2de in Trio afdeling.
- Uju en Lize Viljoen is 3de in duet afdeling.
- Hannah Moore is 3de in Country kategorie.
- Mikayla Snygans is 2de in Country en Gospel en 3e in Musical.
- PJ Williams is 3de in die Film kategorie
- Miecke, Hannah en Mikayla wen die Trio afdeling en ontvang Talento wisseltrofee.
Barko
Carly
Hannah
Lize
Luan
Miecke
Mikayla
PJ
Uju










