Hiermee Hoër Volkskool Junior leerlingraad
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool kondig hul Junior leerlingraad aan .Baie geluk aan elke leerder! Mag hierdie span leiers van krag tot krag gaan. Ons sien uit na die jaar!
Graad 8
- Sarah Van Eeden
- Deitdre Alberts
- AW Lambrechts
- Luandre Rademan
Graad 9
- Wian Lotter
- Elne Viljoen
- Peter Nel
- Kate-Lynn Kruger
Graad 10
- Hannes vd Merwe
- Kian Keyeser
- Louwen Wolfaardt
- Alice du Toit
- Mikha Enslin
- Venique Meyer
Graad 11 Dogters
- Sara Viljoen
- Lua Bouwer
- Carla van Tonder
- Janine Coetzer
- Anna-May Hayes
Graad 11 Seuns
- Rikus Kleyn
- Casper Bekker
- Joshua du Toit
- Chris de Wet
- Layton Meshilinie


































