Hoër Volkskool stel bekend die Junior Leerlingraad
ADVERTISEMENT
Na afloop van die oriënteringsweek is die volgende gr 8’s tot die skool se leerlingraad verkies:
Pieter Fourie, Angela Vorster, Uné Groenewald en Christo Nel. Baie geluk en baie sterkte vir die taak wat vir julle wag!










