OP netbal prestasie vir Hoërskool Despatch
ADVERTISEMENT
Hoërskool Despatch is trots op ons spelers wat opgeneem is in die OP-netbalspanne!
o.17-span
- Kayleigh Coufmann
- Mieke van Tonder
o.18-span
- Kay-Lee Wium
Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het beslis vrugte afgewerp. Baie geluk met hierdie besondere prestasie — ons is ongelooflik trots op julle! Harde werk word beloon!









