Laerskool Gansbaai leerder presteer aan die Overberg Federasie skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai leerder Hanro Coetzer, wat in Kleinmond deelgeneem het aan ‘n Overberg Federasie skaaktoernooi. Hy het eerste gekom in die o.12 groep. Baie geluk, Hanro. Trots op jou!
![]()









