Laerskool Gansbaai se “nagtegaal-Gansies” neem aan die eerste Flame Eisteddfod deel
ADVERTISEMENT
Op Maandag, 28 Julie, het 9 van Laerskool Gansbaai se “nagtegaal-Gansies” deelgeneem aan die eerste Flame Eisteddfod in die Overberg en 11 toekennings huistoe gebring. Baie geluk met jul prag-prestasies!!
Silwer :Layli Appel 78%, Gretchen Buhr 78%, Mieke Groenewald 80%, Heather-Mari Longland 77%
Goud :Hanro Coetzer 90% (klassieke afdeling), Danielle Corbett 83%, Jan-Dawid du Plessis 83%, Liahné Otto 85%, Hannah van Zyl 83%
Diploma :Hanro Coetzer het 2 diplomas verwerf (1 opera 91% & 1 musiekteater 93%)
![]()










