Laerskool Gansbaai skaakspelers neem aan die Wes-Kaap Top Skole Toernooi deel
ADVERTISEMENT
Laerskool Gansbaai is baie trots op ons o.9 gemengde span en o.13-dogtersspan wat aan die Wes-Kaap Top Skole Skaaktoernooi deelgeneem het die afgelope naweek, 6 en 7 September. Hulle het goed gevaar en tot die einde hulle beste gegee.Hul harde werk en deursettingsvermoë is indrukwekkend.












