Laerskool David Brink maak ‘n verskil
ADVERTISEMENT
Laerskool Dawid Brink is baie trots op Douw Badenhorst ‘n Gr. 2 leerder wat die proppieinsamelingsprojek vir Solidariteit “Helpende Hand” baie ernstig op neem. Douw het al duisende proppies ingesamel en is die ongekroonde proppiekoning. Elke bottelprop wat ingesamel word, help om rolstoele vir kinders moontlik te maak. Dankie aan elke Brinkie wat ‘n verskil maak.
Douw Badenhorst










