Laerskool Goedehoop se atlete blink uit by interhuis
ADVERTISEMENT
Die skool is weer lekker aan die gang en die atlete blink uit! Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se atlete met hulle uitstekende prestasies by die Interhuis Atletiekbyeenkoms op Saterdag, 17 Januarie 2026 te Secunda Stadion.
Voor: Handré Carstens (Junior Victor Lodorum ), Jana Steyn (Jnr Victrix Lodorum & Beste Dogter Baanatleet)
Agter: Cayleigh Cooper (Snr Victrix Lodorum), Jayden Ferreira (Snr Victor Lodorum & Beste Seuns Baanatleet), Jeandré Oosthuizen (Beste Seuns Veldatleet), Elzané Potgieter (Beste Dogters Veldatleet)










