LS Goedehoop Landsdiens
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop is ongelooflik trots om te deel dat Milan Zwarts, ’n trotse Landsdiener wat haar Junior Springboktoekenning in Landsdiens verwerf het! Jou toewyding, harde werk en liefde vir Landsdiens straal helder, jy is ’n ware inspirasie vir jong landsdieners in ons skool.
![]()










