Laer Volkskool tennisspelers verwerf sertifikate vir hul deelname aan die Intersone Tennis Toernooi
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laer Volkskool ontvang ‘n sertifikaat vir deelname aan die Intersone Tennis Toernooi wat op 4 Februarie 2025 in Grahamstad plaasgevind het. Die spelers het Sarah Baartman sone 2/3 verteenwoordig. Baie geluk aan beide spanne wat ‘n tweede plek in die toernooi behaal het.
o.11 Span:
- Burger Slabbert
- Hardus Lötter
- Ulrich Steynberg
o.13 Span:
- Izak Naudé
- André Wolfaardt
- Nelé Wolfaardt










