Laerskool Goedehoop verwerf ‘n brons medalje vir die projek “Gravity Powered Lighting System”
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elanie Breed en Abigail Zwarts wat ‘n brons medalje behaal het vir hulle projek “Gravity Powered Lighting System” tydens die Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair. Ons is baie trots! Die Expo was gehou vanaf 23 tot 27 September 2024 te Emperors Palace.










