Laerskool Goedehoop het uitstekend gevaar tydens die Gholf Mpumalanga Skole-finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se A- en B-spanne wat uitstekend gevaar het tydens die Gholf Mpumalanga Skole-finaal wat plaasgevind het op 28 Oktober 2024 te Walker Park. A-span: Mpumalanga wenners in die IPS Afdeling en hulle gaan deur na die Interprovinsiale Skole wat plaasvind op 2 & 3 Desember 2024 B-span: Is as Mpumalanga naaswenners aangewys in die IPS Afdeling.
Gholf A-span Voor: Me. Irene van Jaarsveld (Afrigter), Stephan Kruger, Nathan Smit, Me. Cherise Stapelberg (Afrigter) Agter: Kian Joubert, Dian Byleveld, Mnr Johan Jansen van Rensburg (Afrigter)
Golf B-span: Voor: Jaydee Pruis, Mieke Bam, Me. Cherise Stapelberg (Afrigter) Agter: Sebastian Stratford, Hein van Niekerk, Chanté Badenhorst, Mnr Johan Jansen van Rensburg (Afrigter), Me. Irene van Jaarsveld (Afrigter)










