Laerskool Noord-Eind skaak leerder spog met brons medalje
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Juan Roux, Gr.3 leerder van Laerskool Noord-Eind met sy brons- medalje wat hy ontvang het by die Wes-Kaap Skole Skaak Kampioenskappe vir seuns onder 9. Noord-Eind is baie trots op jou!
![]()










