Highveld
Ligbron Akademie vir Tegnologie redenaars presteer
Ligbron Akademie vir Tegnologie se redenaars het onlangs hul interhuisredenaarskompetisie aangebied ter voorbereiding van die jaar se landswye ATKV redenaarskompetisie. Die wenners in die ...Skaak prestasie vir Laerskool Klipfontein
Laerskool Klipfontein is ongelooflik trots op hul skaakspelers wat uitstekende prestasies behaal het tydens die onlangse skaakkompetisie. Julle harde werk, fokus en deursettingsvermoë het ...Volksrust High School Gr 8 Inauguration 2026
On Thursday, 26 February 2026, the Grade 8 owlets officially became part of Volksrust High School during an evening that will remain forever etched ...Laerskool Taalfees Athletics Season 2026
Laerskool Taalfees Athletics Season 2026 . What an incredible season! 76 Silver medals 76 Gold medals 61 Bronze medals So proud of every learner ...Junior akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Hiermee die Junior akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust. Graad 9 Ekonomiewe en Bestuurswetenskappe Thandolwethu Hadebe 93, Owethu Mkhwanazi 88, Minenhle Mduli 86, Tahzeeb Ahmed ...Rugby results between Hoërskool Generaal Hertzog and Witbank High School
What an amazing day of friendly rugby between Hoërskool Generaal Hertzog and Witbank High School. This was an excellent opportunity for our players to ...Hoërskool Volksrust Netbaluitslae vs Pionier Hoërskool
Baie geluk aan al Hoërskool Volksrust se netbalspanne wat teen Pionier Hoërskool meegeding het! Julle harde werk en deursettingsvermoë op die baan maak ons ...Ligbron Akademie vir Tegnologie se Wintersport skop af
Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope Saterdag hul wintersportseisoen met vriendskaplike rugby en netbalwedstryde teen HTS Middelburg afgeskop. Die Liggies se o.14A en ...Personeel prestasie vir HTS Middelburg
Met groot trots deel HTS Middelburg dat me. Anchen Bezuidenhout en me. Verolize Havenaar deur Mpumalanga Schools Netball gekies is om die provinsie by ...Hoërskool Volksrust vang gees tydens hul wintersportbyeenkoms
Die “Big Brag”-wintersportbyeenkoms by Hoërskool Volksrust is op Vrydag 27 Februarie gehou en dit was behoorlik ‘n opwindende viering van talent, spanwerk en skooltrots. ...Athletics achievement Middelburg Primary School
Middelburg Primary School are proud to announce that three of our athletes have qualified for the South African Athletics Championships. The event will take ...Hoërskool Volksrust se eerstespan hokkieseuns blink uit by St Dominics
Die eerste seunshokkiespan van Hoërskool Volksrust het op 28 Februarie deelgeneem aan die jaarlikse seunshokkietoernooi aangebied deur St Dominics in Newcastle. Die dag is ...Laerskool Kragbron atlete neem deel aan die Mpumalanga Atletiekbyeenkoms
Laerskool Kragbron atlete het aan die Mpumalanga Atletiekbyeenkoms deelgeneem! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en toewyding.Gr 12 akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Hiermee die Graad 12 akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust: Graad 12 Rekeningkunde: Skriftelike verslag Nico Nel 93, Sinenhlanhla Nombewu 85, Thando Ngomane 85, Banele ...Laerskool CR Swart atlete dring deur na die SA’s
Baie geluk aan ons atlete met hul besonderse prestasies tydens die Mussa-kampioenskappe. Die volgende Laerskool CR Swart-atlete dring deur na SA’s! Milané Smith o. ...Senior akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Senior Akademiese Uitslae vir Hoërskool Volksrust: Graad 10 Rekeningkunde –Tanatswa Ngirande 88, Fezeka Ntuli 83, Thlalefo Sehlako 83 Wiskunde –Fezeka Ntuli 80 English FAL ...Atletiek prestasie vir Hoërskool Ermelo
Baie geluk aan ons atlete wat besonders presteer het gedurende die Interhoër te Lydenburg. Baie dankie aan ons sangatlete wat die pawiljoen se dak ...MUSSA athletics results from Curro Bankenveld
MUSSA Athletics Results – Curro Bankenveld is so proud! A huge congratulations to our learners for their fantastic performances at the MUSSAs! Your hard ...Ligbron Akademie vir Tegnologie blink uit by Interhoër
Ligbron Akademie vir Tegnologie het met groot sukses aan die Wildeklawer Interhoër in Pretoria deelgeneem. Die byeenkoms is deur Hoërskool Oos-Moot aangebied.Die Liggies het ...Volksrust High School’s hostel learners is having big fun
From 26 to 30 January 2026, Volksrust High School,hostel girls enjoyed a well-deserved week of fun and bonding just before test season began. It ...Hoërskool Volksrust atlete presteer uitstekend
Baie geluk aan die volgende atlete van Hoërskool Volksrust wat uitstekend presteer het by Top 15 Atletiek in Bethal. Goue medaljes: Angela Brefo 200 ...Valentine Ball for Volksrust High School learners
Despite stormy skies filled with thunder, lightning and rain, nothing could dampen the spirit of Volksrust High School’s Valentine Ball! The Grade 9 RCL ...Volksrust High School EC and RCL had a Daycamp
Volksrust High Schools EC and RCL of 2026 had a camp in which different teachers and learners had discussions on leadership and planned for ...Hoërskool Volksrust leerders is verkies tot die VLR
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Volksrust wat bykomend tot die VLR of sosiale raad verkies is: Gr. 9 Dian Jacobs Gr. ...Hoërskool Volksrust onderwyser is gekies as Puma Rugby se O.15B-hoofafrigter
Mnr. Frank du Preez onderwyser van Hoërskool Volksrust is as Puma Rugby se O.15B-hoofafrigter verkies. Baie geluk met hierdie welverdiende aanstelling. Ons wens u ...Ligbron Akademie vir Tegnologie se jaarlikse baadjieseremonie
Ligbron Akademie vir Tegnologie se jaarlikse baadjieseremonie van hul graad 8 leerders is onlangs met dieselfde styl as altyd aangebied. Die seremonie is vooraf ...Volksrust High School welcomes the grade 8s of 2026
On Wednesday, 14 January 2026, the latest addition to Volksrust High School, the grade 8s of 2026, made their way to the big gates ...Hoërskool Volksrust se rugby manne pak die Longest Day Challenge aan
Die afgelope naweek het Hoërskool Volksrust se rugbyseuns die Longest Day Challenge aangepak, en wat ’n ongelooflike poging was dit nie! Na proewe op ...Volksrust High School welcomes new Departmental Head for English and Humanities
Welcome to Our School Family, Ms Willene Myburgh! Volksrust High School are delighted to welcome Ms Willene Myburgh as our new Departmental Head for ...Volksrust High School hockey vs Vryheid
The Volksrust High School hockey teams enjoyed a fantastic day of matches at Vryheid High School. Thank you to our hosts for the well-organised ...Hoërskool Volksrust leerders ontvang erkenning tydens prysuitdeling
Hoërskool Volksrust het op Donderdagaand, 5 Februarie 2026, hul jaarlikse akademiese prysuitdeling gehou waartydens leerders erkenning ontvang het vir hul uitmuntende prestasies gedurende 2025. ...Laerskool Goedehoop se atlete blink uit by interhuis
Die skool is weer lekker aan die gang en die atlete blink uit! Baie geluk aan Laerskool Goedehoop se atlete met hulle uitstekende prestasies ...Full day of competitive netball for Volksrust High School
Volksrust High school’s netball teams hosted Newcastle High School in Volksrust for a full day of competitive netball. The matches tested the players’ resilience ...Ligbron Akademie vir Tegnologie Matriekuitslae van 2025
Baie geluk aan Ligbron Akademie vir Tegnologie se Matriekklas van 2025. STATISTIEK: 100% slaagsyfer vir die derde jaar in ‘n ry. Geen vakdruipelinge nie. ...Hoërskool Volksrust se hokkieseisoen skop goed af
Wat ‘n wonderlike begin vir Hoërskool Volksrust se hokkieseisoen! Baie dankie aan Hoërskool Newcastle vir die lekker eerste vriendskaplike wedstryde. Ons is trots op ...HTS Middelburg Matriekuitslae van 2025
Baie geluk aan HTS Middelburg se Matriekklas van 2025! Ons loof en dank die Here vir die Matriekklas van 2025 en hul puik uitslae. ...Hoërskool Volksrust Matriekuitslae van 2025
Hoërskool Volksrust vier vanjaar ’n besonderse mylpaal met die aankondiging van twee Dux-leerders – ’n eerste in die skool se geskiedenis. Jonathan Koekemoer en ...Volksrust High inter-house athletics results
The best three events per athlete were used for final results. Selection for Victor and Victrix Ludorum was based on ASA standards, measured against ...Hoërskool Secunda Matriekuitslae van 2025
Baie geluk aan Hoërskool Secunda se ongelooflike Matriekuitslae van 2025. Ons is ongelooflik trots op Hoërskool Secunda se leerders van 2025. Spreek van uitnemendheid ...Aces from Ligbron Academy of Technology’s tennis players
Two tennis players from Ligbron Academy of Technology represented Mpumalanga at the South African Schools Tennis Tournament, which took place in Pretoria from 7 ...







































