Hoërskool Nylstroom eerste krieketspan skitter in die Limpopo A-liga semi-finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Nylstroom eerste krieketspan het tuis gespeel teen Hoërskool Frans du Toit in die Limpopo A-liga semi-finaal en die volgende resultate gelewer: Wen met 7 paaltjies.
Uitblinkers:
- Jannes van Zyl – 52 lopies (nie uit nie) van 29 balle en
- 4 paaltjies met die bal
- Lukas Vd Merwe – 56 lopies van 50 balle
- Tiaan Steffen – 39 lopies van 23 balle (nie uit nie)
- skitter ook met die boul
- Franco Steenkamp – 3 paaltjies met die bal
Baie dankie!










