Laerskool Orion atlete presteer by die Alberton Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion is ongelooflik trots op ons Orie-atlete wat die afgelope naweek aan die Alberton Kampioenskappe deelgeneem het! 𝟯𝟵 𝗮𝘁𝗹𝗲𝘁𝗲 𝗶𝗻 𝟲𝟬 𝗶𝘁𝗲𝗺𝘀 het gekwalifiseer om aan die Distrikkampioenskappe deel te neem, ’n besonderse prestasie waarop ons as skoolgemeenskap baie trots is! Hier is die name van die Ories wat gekwalifiseer het om aan die Distrikkampioenskappe deel te neem – ’n fantastiese prestasie waarop julle baie trots kan wees!
Dogters:
o.9
- Lianel Topola – 600m
o.10
- Cathrin Nel – 80m, 100m, 70mH, VS
- Mikayla Duartee – 1200m
- Lenike Landsman – 1200m
- Mieka Terblanche – HS
- Helena Joubert – VS
- Mikeila Durand – VS
o.11
- Mila Scholtz – 1200m
- Cathlin Muller – 1200m
o.12
- Kaylee Quinton – HS
- Caitlyn Beeby – 75mH, VS
- Leah Viljoen – HS
- Larisca Labuscagne – HS
- Mieke Harwood – GS, SG, SW
- Alyssa Zalewski – SG
- Ansunay Barnard – SG
o.13
- MartMari Rautenbach – 75mH, 200mH, 100m, VS
- Sumay Heymans – 800m, 1500m, 200m
- Minke Scholtz – 800m, 1500m
- Dione Gericke – HS
- Sharika van Greune – HS
- Annike Coetzer – SG
- Zoey van Wyk – GS
Seuns
o.7
- Levante Reed – 400m
o.9
- Lambert van Niekerk – 600m
- Bismark Viljoen – 60m, 80m
o.10
- Shaden Mienies – 1200m, VS
- Conor van Rooyen – HS
- Deandré Harwood – GS
o.11
- Dylhan Bekker – 70mH, HS
- Ethan Veldman – 80m, 100m, 70mH, VS
- Chris van Staden – HS
- Dante Marx – GS
o.12
- Franco Britz – GS, SW
- Carlo Roodt – SG, SW
- Johann Joubert – SG
o.13
- Fourie Oosthuizen – 800m, 1500m
- Ashton Geldenhuys – 200mH
- Matteo van Jaarsveldt – GS
’n Spesiale woord van trots aan ons aflosspanne: 5 uit die 10 spanne het deurgedring na Distrik. Dit is ’n merkwaardige prestasie en getuig van harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë. Dit wil gedoen wees!
𝗔𝗳𝗹𝗼𝘀𝘀𝗽𝗮𝗻𝗻𝗲:
o.9 Seuns
- Lambert
- Adriaan
- Lamarsh
- Bismark
o.10 Dogters
- Mieka
- Helena
- Lenike
- Cathrin
o.11 Seuns
- Chris
- Ethan
- Dylhan
- Quinton
o.12 Dogters
- Leah
- Ansunay
- Caitlyn
- Kaylee
o.13 Dogters
- Minke
- MartMari
- Nikirah
- Sumay
Baie geluk, Ories! Ons staan agter julle en wens julle alle sterkte toe vir die Distrikkampioenskappe. Orie-trots leef sterk!










