Laerskool Randhart onderwyseres blink uit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan juffrou Zanulé Fouché van Laerskool Randhart wat verkies is as bestuurder en skeidsregter van die o. 16 All Ages Gamma-netbalspan.
Die toernooi vind vanaf 28 Junie tot 2 Julie by Hoërskool Dr. E.G. Jansen plaas.Die Ranties is ongelooflik trots op juffrou Zanulé. Dankie dat jy ons skool met soveel trots, professionaliteit en entoesiasme verteenwoordig. Ons weet jy gaan ’n groot verskil maak










